Voor vlnr:  Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller.

Agter vlnr:  Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout.

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga gewen.

Baie geluk, meisies!