Vier hokkiespelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker, Carlie du Plooy en Cara Hulley, is gekies vir Noordwes se o/12-hokkiespan.

V.l.n.r. Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker, Carlie du Plooy en Cara Hulley.