Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.

Voor vlnr: Tara-Jane Devenish en Heinrich Fouché
Middel vlnr: Dewald Coetsee, Daniël van Romburgh, Hannes van Romburgh en Willem Retief,
Agter vlnr: Kari Goede, Catherine Ellis, Markus Loyd, Frederik van der Westhuizen en Annamarie van der Westhuizen.