Baie geluk aan die Seuns o/13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier wat teen Potchefstroom Central School se gedugte span te staan gekom het en hulle gewen het.

Foto bo: heel voor: Wian Landman

Voor vlnr: Vihan Pretorius, Damian Charslund, Naldo de Jager, Marko Werkman, Antonie Labuschagne, Benjamin van Wyk en Maarten Jonker.

Middel vlnr: Duyn Lombard en Hermanus Steyn.

Agter vlnr: Ehrard Jordaan, Zander Mostert, Jadrik Lamprecht, Franco van Dyk, CF Deacon en Stephan Spamer (afrigter).