Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul top akademiese presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak.

Voor: Leah Laubscher (gr. 7) en Jhanco de Beer (gr. 6)

Agter: Ankia Verster (gr. 5) en Anienke Herbst (gr. 4)

Mooirivier wens hierdie leerders geluk met hul prestasies.