Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A krieketspan is aangewys as die Noordwes-Ligawenners van groot skole.

Voor vlnr: Vihan Pretorius en Bennet Keet.

Tweede ry vlnr: Benjamin van Wyk, Anro Nel, Pienaar Heenop, Luke Davey, Dewald Coetsee en Jako Malan (afrigter).

Agter vlnr: Jaden Geldenhuys, Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert en Nicolas Dreyer.