Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie wat gehou is op 7 November 2017 in die Sanlam Ouditorium van die NWU.

Foto heel bo:

Elsabe Potgieter:  Tokkie van die Jaar en Duxleerling

 

 

Laerskool Mooirivier het ook vanjaar sy 80ste verjaarsdag gevier.  Op Woensdag 15 November 2017 het die Tokkies fees gevier.