Vyf seuns-hokkiespelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Inus Visser, Vihan Pretorius, Duyn Lombard, Ewan Willemse en Emihle Gcwabe is gekies vir Noordwes se o/12-Seuns-hokkiespan.

Voor vlnr: Inus Visser, Vihan Pretorius en Duyn Lombard.

Agter vlnr: Ewan Willemse en Emihle Gcwabe.