Agt o/11 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Benjamin van Wyk, Anro Nel, Vihan Pretorius, Schalk Coetzee, Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert en Bennet Keet is gekies vir die Potchefstroom Distrik-krieketspanne. Die spelers speel op 20 tot 22 September teen die beste spanne van die ander distrikte.

Voor: Benjamin van Wyk, Anro Nel, Vihan Pretorius en Schalk Coetzee.

Agter: Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert en Bennet Keet.