Lana Laubscher

Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers, haar Provinsiale Noordwes Skole Kleure verwerf. Sy het ook die Noordwes trofee vir “exceptional performance in dressage and working riding” ontvang! Lana het ‘n skitterende 9de plek in SA behaal.

 

Baie geluk, Lana!