Anienke Herbst is die gr. 4-wenner van die Nasionale WOW-spelfeeskompetisie.

Die kompetisie is op 20 Oktober by die Universiteit van Stellenbosch gehou en sy het die beste spellers van al 9 provinsies in die stof laat byt.