O/11A-span:  Voor: Benjamin van Wyk.

Middel vlnr: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan (afrigter), Righardt Joubert en Anro Nel.

Agter vlnr: Ruan Verster, Nico Jordaan, Nicolas Dreyer, Jahndré Coetzee, Jaden Geldenhuys en Bennet Keet.

Twee van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se krieketspanne het die Noordwes-liga vir Groot Skole gewen.

Die o/11A-span van Laerskool Mooirivier het Laerskool Rustenburg met 9 paaltjies gewen en die o/13A-span het Laerskool Baillie Park met 129 lopies gewen!

Baie geluk, manne!

Die o/13A-span:  Voor vlnr: JM Verster en Evan Seddon.
Middel vlnr: Jean Groenewald, Jacques Schutte, Jackie Golden (afrigter), Lhuan-dré Pretorius, Ruan Joubert.
Agter vlnr: Antonie Labuschagne, Christoff Nel, Jhanco de Beer, Tobias van Dyk, Erick van Eeden, Marnu Jacobs en Ronaldo Duarte.