Die Dogters o/13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walkertoernooi gewen.

Die toernooi word jaarliks deur Curro – Klerksdorp aangebied op hul astrobaan.

Voor vlnr: Cameron Charslund, Tiani Greyling, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Elrie Koornhof, Cara Hulley, Bridgette Holden-Smit.

Agter vlnr: Jacques Nel (CEO), Annelize Rostron (afrigter), Anzel du Plooy, Mia Hills, Christi-Mari Coetzee, Mikayla Muller, Angelique van der Westhuizen, Alexia Delicado, Sonika Brits en Robert Marcus (Hoof van Curro Laerskool).