Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se gr. 7-span is deur na die tweede rondte van die Astroquizz-kompetisie.

Voor: Nicholas Potgieter

Agter: Quiné van Graan, Sunél Steyn en Nika Taylor.