Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis

Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het baie goed gevaar.  Drie spanne het deelgeneem en die 2 o/11-spanne het die B-liga gewen.  Die o/13-seunsspan het geskik vir ‘n vyfde plek. Die dogters o/11-tennisspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Klerksdorpse B-liga. Op die foto heel bo:  v.l.n.r. Nicki Tromp, Hesrie van Wyk, Taryn Tromp, Genna van der Merwe. Die Seuns o/11-tennisspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Klerksdorpse B-liga.   Op die foto links:  v.l.n.r. Christoff Nel, Grant van der Merwe, Luandré Pretorius en Michael Bell (afwesig).     Die Seuns o/13-span het...

Read More