Category: Hockey

Noordwes-hokkieliga gewen deur seuns hokkiespan van Tokkies

Die o/13A-hokkiespan (seuns) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.  Hulle het ook by die Noordwes Kampioen van Kampioene Uitdaagbyeenkoms derde geëindig. Baie geluk aan hierdie seuns. Op die foto bo: Voor:  Naldo de Jager, Damian Charslund, Antonie Labuschagne, Jadrik Lamprecht. Middel:  Wian Landman, Brendon Klopper, Retief Esterhuysen, Daniël Fourie, Jack Cameron. Agter:  Annelize Rostron (organiseerder), Xandré van der Westhuizen, Reinhardt Röntgen, Martin van Onselen, Bernard Kock, Marko Werkman, Piet Wyk (afrigter: ...

Read More

Dogters hokkiespan van Tokkies wen Noordwes-hokkieliga

Die o/13B-hokkiespan (dogters) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.  Tokkies wens hierdie hokkiespan hartlik geluk. Julle rock! Hulle is op die foto bo: Voor:  Jessica Schwartz, Elrie Koornhof, Ané Potgieter, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Bridgette Holden Smit. Middel:  Anzel du Plooy, Angelique van der Westhuizen, Mia Hills, Tume van Niekerk, Esnia Brits, Cara Hulley. Agter:  Annelize Rostron (afrigter), Inge Willemse, Sonika Brits, Marine Jacobs, Christi-Mari Coetzee, Mia-Bi Hamilton-Attwell, Merlé...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn