Category: Cricket

Meiringspark Krieketspan Noordwes Wenners

Die o/10A Krieketspan van die Laerskool Meiringspark in Klerksdorp is die Noordwes Wenners (medium skole): Op die foto bo: Voor vlnr:   Jeraldo Fisher, Pieter de Koker, Mitchell Obi, Dillon Beukes (O/kaptein), Eduard Dreyer (kaptein), Hando Swart. Middel vlnr:    Ané Saunderson, Jonathan Kemp, Alan Gillson, Quewen Fourie, Shaun de Beer, Shawn Duren, Rionaldo Joubert. Agter vlnr:   Mnr Tonie van Wyk,  mnr Manie Rousseau – afrigters. Die O/10A krieketspan van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp, het vanjaar puik prestasies behaal en wen in die Noordwes O/10 krieketfinaal teen Laerskool Orkney met 9 paaltjies.  Die span speel 10 wedstryde wat hulle almal...

Read More

Tokkies Krieketspan wen Noordwes-Krieketliga

Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die Noordwes-krieketliga.  Tokkies is baie trots op hierdie krieketspan! Op die foto bo: Voor:  Jean Groenewald, Antonie Labuschagne, Luandré Pretorius, Ruan Joubert. Middel:  Jackie Golden (afrigter), Christoff Retief, Renaldo Duarte, Marnu Jacobs, JM Visser Agter:  Tobias van Dyk, Erick van Eeden, Jacques Schutte, Jhanco de Beer, Christoff...

Read More

Laerskool Mooirivier se o/13 krieketspan wen Noordwesliga 

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen.  In ‘n uitdagende eindstryd het hulle Laerskool Baillie Park met 74 lopies gewen. Op die foto bo: Voor:   Martin van Onselen en Reinhardt Röntgen Middel:  Marko Werkman, Ruben Beukman, Ruan Lotz, Jadrik Lamprecht, Xandré van der Westhuizen. Agter:  Johnny Warren (afrigter), Benjamin Viljoen, Cornell Grobler, Emile van Vuuren, Daniël Fourie, Jannie Niemand....

Read More

2 Spelers van Meiringspark Laer opgeneem in KOSH-Krieketspan

Marneau Dreyer O/11 en Shawn Beukes O/11, van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp, is in die KOSH-krieketspan opgeneem.  Hulle neem deel aan die proewe vir die Noorwes-Krieketspan  wat die naweek  van 22 September 2017 tot 25 September 2017 te Lichtenburg plaasvind. Meiringspark is baie trots op Marneau en Shawn. Op die foto bo: van links na regs:  Marneau Dreyer O/11 en Shawn Beukes O/11...

Read More

Categories

Gedagte vir die week

Immeasurably More

Now to him who is able to do immeasurable more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us… – EPHESIANS 3:20

A little boy went out to the backyard to play with a baseball bat and ball. He said to himself, “I am the best hitter in the world.” Then he threw the ball up in the air and he took a swing at it, but missed. Without a moment’s hesitation, he tossed it in the air again, saying as he swung the bat, “I’m the best hitter in the world,” but missed. Strike two. He tossed the ball up again, even more determined , saying ,”I am the best hitter in the world!” But he missed again. Strike three. The boy laid down his bat and smiled real big. “What do you know?” he said. “I’m the best pitcher in the world!”

If things don’t work out as planned today, look for something good in your circumstances. Fill your mind with good thoughts.