Category: Sports

Laerskool Mooirivier:  ‘n Skool met ‘n mooi verlede

Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk het net na die eeuwending vanaf Burgersdorp na Potchefstroom geskuif.  Omrede baie voornemende teologiese studente nie oor die nodige opvoedkundige agtergrond beskik het nie, het daar weldra ‘n Voorbereidende Skool (waar die Totius Akademie vandag is) langs die Teologiese Skool geopen en kort voor lank het melk- en hardebaarde dieselfde klaskamers gedeel. In 1929 het die Voorbereidende Skool die Demonstrasieskool van die Potchefstroomse Normaalkollege geword.  Hier moes die studente kindersielkunde en onderrigmetodes op ‘n hoë vlak toepas en op die proef stel.  Baie ouers was erg ontstel omrede hulle kinders as ‘proefkonyne’...

Read More

Meiringspark Krieketspan Noordwes Wenners

Die o/10A Krieketspan van die Laerskool Meiringspark in Klerksdorp is die Noordwes Wenners (medium skole): Op die foto bo: Voor vlnr:   Jeraldo Fisher, Pieter de Koker, Mitchell Obi, Dillon Beukes (O/kaptein), Eduard Dreyer (kaptein), Hando Swart. Middel vlnr:    Ané Saunderson, Jonathan Kemp, Alan Gillson, Quewen Fourie, Shaun de Beer, Shawn Duren, Rionaldo Joubert. Agter vlnr:   Mnr Tonie van Wyk,  mnr Manie Rousseau – afrigters. Die O/10A krieketspan van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp, het vanjaar puik prestasies behaal en wen in die Noordwes O/10 krieketfinaal teen Laerskool Orkney met 9 paaltjies.  Die span speel 10 wedstryde wat hulle almal...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn