Category: Schools

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se toppresteerders

Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie wat gehou is op 7 November 2017 in die Sanlam Ouditorium van die NWU. Foto heel bo: Elsabe Potgieter:  Tokkie van die Jaar en Duxleerling   Hannia Kempen: Kultuurdogter van 2017 Martin van Onselen: Sportseun van 2017 Philip Human: Kultuurseun van 2017 Riandi Boshoff: Sportdogter van 2017   Laerskool Mooirivier het ook vanjaar sy 80ste verjaarsdag gevier.  Op Woensdag 15 November 2017 het die Tokkies fees...

Read More

Laerskool Mooirivier:  ‘n Skool met ‘n mooi verlede

Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk het net na die eeuwending vanaf Burgersdorp na Potchefstroom geskuif.  Omrede baie voornemende teologiese studente nie oor die nodige opvoedkundige agtergrond beskik het nie, het daar weldra ‘n Voorbereidende Skool (waar die Totius Akademie vandag is) langs die Teologiese Skool geopen en kort voor lank het melk- en hardebaarde dieselfde klaskamers gedeel. In 1929 het die Voorbereidende Skool die Demonstrasieskool van die Potchefstroomse Normaalkollege geword.  Hier moes die studente kindersielkunde en onderrigmetodes op ‘n hoë vlak toepas en op die proef stel.  Baie ouers was erg ontstel omrede hulle kinders as ‘proefkonyne’...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn