Category: Culture

Laerskool Mooirivier se Voortrekkers kry hoogste toekenning

Ses Voortrekkers, gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier en lede van die Totiuskommando, het daarin geslaag om bekroon te word met die hoogste toekenning wat ‘n laerskool Voortrekker kan ontvang. Die Voorslagkenteken (goud)  is toegeken aan Philip Human en Abigail van der Sluis.  Elzette Fourie, Chemonique Henning, Nikita van der Merwe en Marli van Staden  het die Voorslagkenteken (silwer) verdien. Op die foto bo: Voor:  Elzette Fourie, Philip Human, Nikita van der Merwe Agter:  Marli van Staden, Chemonique Henning en Abigail van die Sluis...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn