• Other Activities
  • Gallery
  • Pluimbal / Badminton
  • Squash
  • Chess
  • Dance
  • Judo
  • Karate
  • Landloop
  • Jukskei
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
  • Horse Riding
  • Shooting
  • Drama & Music
  • Cheerleaders
  • Cheerleaders
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found

Categories

Gedagte vir die week

Die lakmoestoets van jou geloof

Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos  Ek julle liefhet. – Johannes 15:12

 Hulle wat beweer dat alleen hulle die volkome geloof en waarheid besit en ander mense dieselfde voorreg ontsê, sluit hul lewe vir die invloei van God se liefde.

Dis van lewensbelang dat jy weet waarin jy glo, maar dis belangriker dat jou naasteliefde sal uitstyg. Die Meester self het dit die toets van ons geloof gemaak toe Hy gesê het: “As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is” (Joh 13:35).

Tensy ons ‘n kanaal van Christus se liefde geword het, is ons liefde nog nie volmaak nie. Liefde wat geopen- baar word deur omgee en diens is die hemelse toets vir hulle wat sy dissipels wil wees.

God van liefde, laat U liefde my lewe deursuur en  teenoor my naaste tot openbaring kom. Amen.