Laerskool Mooirivier van Potchefstroom wys hul top akademiese presteerders aan.  Op die foto bo:

Jhanco de Beer (gr. 5), Tobias van Dyk (gr. 5), Elsabé Potgieter (gr. 7), Luané Scheepers (gr. 4) en Sonika Brits (gr. 6 – afwesig)