Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen.  In ‘n uitdagende eindstryd het hulle Laerskool Baillie Park met 74 lopies gewen.

Op die foto bo:

Voor:   Martin van Onselen en Reinhardt Röntgen

Middel:  Marko Werkman, Ruben Beukman, Ruan Lotz, Jadrik Lamprecht, Xandré van der Westhuizen.

Agter:  Johnny Warren (afrigter), Benjamin Viljoen, Cornell Grobler, Emile van Vuuren, Daniël Fourie, Jannie Niemand.