Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se huissportgala het op Woensdag, 20 September 2017 plaasgevind.  Die uitblinkers by die geleentheid was:

Op die foto bo:

Voor:  Xandri Palmer en Malan Jacobsz (Junior Victrix en Victor Ludorum)

Agter:  Alexia Delicado en Retief Esterhuysen (Senior Victrix en Victor Ludorum)