Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale hoofseun en -dogter is gekies. 

Hulle is op die foto bo:

Links:  Elsabé Potgieter (hoofdogter), regs:  Martin van Onselen (hoofseun)